Posts Tagged ‘Gerrit Theron haikoe’

Gerrit Theron. Wasdom

Monday, August 23rd, 2021

 

Wasdom

 

my tienerdogter

haar hakskene is al rooi

sy word te gou vrou

 

© Gerrit Theron, 2021

Gerrit Theron. vierseisoenevrou

Monday, August 9th, 2021

 

vierseisoenevrou

in die winterkou my vuur

en my somerson

 

©2021 Gerrit Theron