Gerrit Theron. vierseisoenevrou

 

vierseisoenevrou

in die winterkou my vuur

en my somerson

 

©2021 Gerrit Theron

Bookmark and Share

3 Kommentare op “Gerrit Theron. vierseisoenevrou”

  1. Louw Kruger :

    Veelsgeluk Gerrit dit is ‘n uitaande hiku, dankie dat jy dit met ons deel.

  2. ELISMA VAN ZYL :

    Goed gedoen Gerrit, trots op jou!!

  3. Merinda Kruger :

    Treffende haiku Gerrit! Baie geluk.

Los kommentaar

 

*