Daar is inderdaad min bedrywe ter wêreld waar die belange van alle rolspelers so verweef is met mekaar soos dit in die boekbedryf die geval is. Daarom dat enige boekhandelaar met kriewelende nekhare en ‘n lastige gejeuk in sy kieliebakke die volgende berig op The Guardian se webblad sal lees. Volgens hul beriggewing het die Britse Booksellers…
Tag: Hein Viljoen
Hein Viljoen. Kreolisering van die Simbolisme in die poësie van TT Cloete
(Hierdie artikel het oorspronklik in Tydskrif vir Geesteswetenskappe, Jaargang 49 No. 4: Desember 2009 as deel van die Spesiale huldigingsuitgawe vir T T Cloete verskyn en word geplaas met die vriendelike vergunning van die redaksie.) Kreolisering van die Simbolisme in die poësie van T T Cloete* Creolization of Symbolism in T T Cloete’s poetry HEIN VILJOEN…
