Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: Hein Viljoen

Resensie: “ontaard” (Pieter Odendaal)

31 October 20232 November 2023 By Versindaba

    Aard, aarde, ontaard, verlange   Resensie: ontaard deur Pieter Odendaal. 2023. Kaapstad: Tafelberg. ISBN 9780624093930. Prys R260. Resensent: Hein Viljoen Daar is lank uitgesien na Pieter Odendaal se tweede bundel. Sy eerste bundel, met die boeiende titel Asof geen berge ooit hier gewoon het nie (2018), is baie positief ontvang en in 2019…

Read More

Tydskrif vir Nederlands en Afrikaans: 28(1)

25 June 202225 June 2022 By Versindaba

    Die Tydskrif vir Nederlands en Afrikaans (gratis aanlyntydskrif), Jaargang 28, Nommer 1 word opgedra aan die Afrikaanse digter Daniel Hugo. Al die onderstaande artikels (waarvan die opsommings weergegee word) kan by die volgende skakel gelees word:   https://www.suiderafrikaanseverenigingvirneerlandistiek.org/_files/ugd/ 1ca66c_d730a9f9e9e34be5a7b05c9b36af75ff.pdf     Die huis van die digter. Daniel Hugo en die poëtiese tradisie Gunther…

Read More

Wenner van die kompetisie vir liefdesgedigte met ‘n Pablo Neruda-reël

17 December 202123 December 2021 By Versindaba

      Hein Viljoen se gedig “Rivier” is die wengedig.   Die beoordelaars skryf soos volg oor die beoordelingsproses:   “Ek het gefokus op verrassende beeldgebruik en wending. Pablo Neruda se werk is so beroemd en vormend tov die internasionale digkuns, dat gesprekvoering daarmee maklik clichématig kan raak deur in allerlei oorbekende beelde te…

Read More

Finaliste van Haikoe-wedstryd

4 September 2021 By Versindaba

      FINALISTE VAN HAIKOE-WEDSTRYD   Laat weet ons asseblief watter haikoe jou gunsteling is deur kommentaar te laat op hierdie pos. Gee asseblief ‘n geldige rede vir jou keuse. Die wenner sal op 8 September 2021 bekendgemaak word.   Waldemar Gouws. drag brandhout op kop https://versindaba.co.za/2021/08/02/waldemar-gouws-drag-brandhout/   Zandra Bezuidenhout. Vier haikoes vir vrouemaand…

Read More

Alwyn Roux. ‘n Geskiedenis van literatuurwetenskap in Afrikaans

5 March 20215 March 2021 By Alwyn Roux

  Bestaan daar ‘n geskiedenis van literatuurwetenskap in Afrikaans? Tans is ek besig met die opstel van ‘n kurrikulum vir ‘n voorgraadse kursus in literatuurwetenskap in Afrikaans. As deel van die taak, lees ek die eerste hoofstuk van Terry Eagleton se Literary Theory: An Introduction (1996 [1983]), getiteld “The Rise of English”, sowel as die…

Read More

N.P. van Wyk Louw 50. Hein Viljoen

17 January 202016 January 2020 By Versindaba

  liewe leser, of: lèse-majesté verby sestig sluip ek g’n g’n tonnel of donker grot binne langs geen donker steeg of straat af ek staan gewoon in dowwerige lig die son al onder die dag grouerig bewolk aand aan die daal of val of iets maar miskien kan ek jou saamvat (meevoer waarskynlik nie)  dalk…

Read More

Hein Viljoen. Hersiene lemma (Plagiaat) op LTT

25 May 201830 May 2018 By Versindaba

Wat is plagiaat? Die pas hersiene lemma deur Ronél Johl daaroor in Literêre terme en teorieë (LTT) gee ‘n prikkelende ander kyk daarop en bevraagteken onder andere die metafoor van diefstal. Johl skryf ook: “Die geskiedenis van die moderne literêre gebruik van die term wys dat dit sedert die agtiende eeu selektief in die kritiek…

Read More

Hein Viljoen. Groot avonture in die (onlangse) Afrikaanse poësie

1 July 201120 July 2024 By admin

Groot avonture in die (onlangse) Afrikaanse poësie Hein Viljoen Bron van hierdie artikel, met vergunning: Stilet, nr 22(2), September 2010 ABSTRACT In this article I propose that the metaphor of an adventure, a bigger story or project, can be a productive cognitive construct for mapping the landscape of recent Afrikaans poetry. I first survey a…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • 2
  • 3
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Anne-Marie Bartie. kapitulasie

Nuutste bydraes

  • Miel Vanstreels. Weer eens
  • Marc Tritsmans. Snoek in het riet. Vert. Daniel Hugo
  • Miel Vanstreels. Nege-en-sewentig
  • Vertaling: Marc Tritsmans “Hoe ik het wil zeggen”. Vert. Daniel Hugo
  • Jeanne Henning Els. vroegsomer

Nuutste kommentaar

  1. Joan Hambidge on Vertaling: Marc Tritsmans “Hoe ik het wil zeggen”. Vert. Daniel Hugo14 October 2026

    Puik vertaling.

  2. Anzé Bezuidenhout on Anzé Bezuidenhout. Versteende onthou12 October 2026

    Baie dankie vir jou saamlees en kommentaar Gert

  3. Anzé Bezuidenhout on Pierce van Tonder. my vuurvliegie-gedagtes12 October 2026

    Absoluut tasbaar en puik gedoen!!

  4. Anzé Bezuidenhout on Anzé Bezuidenhout. Versteende onthou12 October 2026

    Baie dankie Versindaba vir die plasing en blootstelling

  5. Gert van der Westhuizen on Anzé Bezuidenhout. Versteende onthou12 October 2026

    mooi beeldryk vol verwondering warmtes en koues gert

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon