Die bruinslangarend Fier orent sit hy daar hoog in die haak-en-steek se kroon. Slegs die kop beweeg. Daardie oë, so wawyd oop, bly kaats die veld se rondomgeel en als verdag wat onder waag beweeg. Vader, gee ons tog ook sulke parate bewaarders, want grootoog lê ons wakker, welwetend hoe…