Versindaba kompetisie vir vertaalde gedigte (78) Hermann Hesse. Vertaling van Duits in Afrikaans. Vert. deur Elisabeth Hentschel. Lewensfases Soos elke bloeisel verwelk, en elke jeug In ouderdom wegkwyn, so blom elke lewensfase, Blom ook elke wysheid en elke deug Wanneer dit hul tyd is, maar nie ewigdurend. Met elke roep van…