Baie geluk aan Johann Lodewyk Marais, die wenner van die kwantrynkompetisie Insekgedrag: Menslik betrag. Hildegard Klein se gedig is aangewys as die tweedebeste, met René Bohnen ‘n kortkop agter haar. Baie geluk aan die wenners! Prof. Joan Hambidge het beoordeel. Johann Lodewyk Marais Geestelike Sphodromantis gastrica Vanmiddag het ek…