Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
28 June 202230 June 2022

Wenners van kwatrynkompetisie “Insekgedrag: Menslik betrag”

 

 

 

Baie geluk aan Johann Lodewyk Marais, die wenner van die kwantrynkompetisie Insekgedrag: Menslik betrag.

Hildegard Klein se gedig is aangewys as die tweedebeste, met René Bohnen ‘n kortkop agter haar.

Baie geluk aan die wenners!

 

Prof. Joan Hambidge het beoordeel.

 

Johann Lodewyk Marais

 

Geestelike

Sphodromantis gastrica

Vanmiddag het ek onverwags besoek

van ’n geestelike ontvang – in ’n hoek

het hy my die leviete voorgelees

met wyshede uit die Heilige Boek.

 

© Johann Lodewyk Marais

 

Hildegard Klein

 

Kameeldoring en mier

Welkom, miersoldate, in die ruim basis

van my dorings, pas-gemaak vir julle gerief!

As julle tog net die ruspes wat so ‘n las is,

soms die skrik op die lyf sal jaag, asseblief!

 

© Hildegard Klein, 2022

 

René Bohnen

 

Vlinderkafee

(Danaus chrysippus)

Die dame in haar kolletjiesrok

drink soet blomsap deur ‘n dun strooitjie.

Word sy na ʼn ander blom gelok,

los sy korrels stuifmeel as fooitjie.

 

© René Bohnen

 

Deel:

  • Share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading…

Lees meer

← Johann Lodewyk Marais. Steenbok
Johann Lodewyk Marais. Darwin aan die Kaap →

3e gedagtes oor “Wenners van kwatrynkompetisie “Insekgedrag: Menslik betrag””

  1. René Bohnen says:
    29 June 2022 at 19:53

    Dankie Versindaba. Geluk, Johann, daai geestelike is nou by my ingeprent!

    Reply
  2. Johann Lodewyk Marais says:
    29 June 2022 at 11:17

    Baie dankie vir die erkenning. Ek waardeer dit.

    Reply
  3. Elmarie van Kampen says:
    28 June 2022 at 11:42

    Baie geluk aan die waardige wenners. Jul werk is absoluut puik!

    Reply

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • ND Cronjé. wiskunde
  • Driekie Grobler. skoffeer
  • Digtersprofiel: Pieter Odendaal
  • Yves T’Sjoen. “’n pêrel stilte”
  • Joan Hambidge. Cussons en “Die knetterende woord”

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d