Die WAT en die Bomwerper in die Ovaal Kantoor Ons gons uit die blou. Ons dreun bo die aarde. Luister! Luister! Soos ons almal seker teen dié tyd weet, onderteken Pres. B.H. Obama van die VSA op Dinsdagoggende die doodsvonnise van almal wat in verre lande deur middel van onbemande afstandbeheerde vliegtuie…