Resensie: Lostorring deur Jadrick Pedro. Turksvy Publikasies, 2025 Resensent: Nini Bennett-Moll I Jadrick Pedro se jongste bundel, Lostorring handel oor die verwerking van huishoudelike geweld en seksuele trauma. Perdro se eerste twee bundels was selfpublikasies, en versamelbundels waarin sy werk opgeneem is, sluit in: Digterstemme 2020 (Minimal Press) en In woorde gebaar…
