Jan Swanepoel (1951) is in Pretoria gebore en getoë. Hy studeer aan die PU vir CHO en behaal daar sy meestersgraad oor die poësie van Vergilius en sy doktorsgraad oor dié van Catullus. Hy is vir meer as vier en ‘n half dekades aan hierdie universiteit (wat later as die NWU bekend staan) verbonde, eers…
Tag: Jan Swanepoel
Digtersprofiel: Jan Swanepoel