In die vervolg wil ek elke Vrydag vir jou naweek se leesplesier ‘n Nuuswekker oor ‘n bepaalde oorsese publikasie pleeg. En waar is daar ‘n beter een om mee te begin as Why poetry matters deur Jay Parini? Laat ek dit nou maar reg aan die begin al erken: Ek het gewoon géén weerstand teen…