I In my ongepubliseerde bundel Op die keper beskou (voltooi 2020) staan ‘n gedig oor Dar-es-Salam, ‘n bundel met ekfrastiese verse. Dar-es-Salaam: Pierneef Die stad van vrede wat jy hier betree, onthou sy vir die lang reënvalle met oorrompelende sonsondergange. In hierdie skildery sien die kyker, verbeeldend, ‘n wêreld vergange….
