I Die digter en essayis Stephen Watson (6 November 1954 – 10 April 2011) was indertyd hoof van Kreatiewe Skryfwerk aan UCT. Sopas het In These Mountains verskyn. Uitgegee deur Pentrich Press en versamel deur Hugh Corder, vriend en voormalige dekaan aan die Regsfakulteit aan UCT, met die hulp van die skrywer…