André Bréton. Vertaal in Afrikaans deur Juanita Louw. Onderweg na San Romano André Bréton Poësie word gemaak in ʼn bed soos liefde die verkreukelde lakens is die bakermat poësie word gemaak in die woud dit het ruimte nodig nie hierdie een nie maar die ander omskryf deur die wou se oog dou…