Versindaba kompetisie vir vertaalde gedigte (39) K. Michel. Vertaling van Nederlands in Afrikaans. Vert. deur Charl-Pierre Naudé. In die koepelsaal As papierlatern? Delftblou servies? As hedendaagse boekrak? Teerpad? Cornervlag? Nee! Aangetrek as ʼn aandenking het ek opgedaag by die kongres van die dinge. Om kennis te versamel en om…