Katarina Frostenson. Vertaling van Sweeds in Afrikaans. Vert. deur De Waal Venter. ’n Toneel Watter wonderlike stukkie paradysaarde is dit nie anders gesê, vlinders fladder asof in ’n godetuin ’n geel vlaag oor die weiveld wat platgetrek word skoenleer uit die grond se humus ‘n toon bars uit swart papier…