Alle skrywers ken dit. Daardie weke en maande van naels kou na jy jou manuskrip aan die uitgewer besorg het tot jy die keurverslag ontvang; ‘n verslag wat al te dikwels nie heeltemal dieselfde entoesiasme jeens jou skryfsels toon as wat jy daaroor koester nie. Want uitgewers word daagliks toegegooi onder manuskripte met die gevolg…