Argitektuur verklap baie van ʼn samelewing se geskiedenis. Benewens kerkgeboue, kan die geboue wat deur banke in dorpe opgerig is werklik insiggewend wees. As ek deur landelike Suid-Afrika ry, stop ek gewoonlik by die kerk, maar ry ook in die hoofstraat af om te sien hoe die banke lyk. ʼn Onlangse verslag oor die verval…