Ek het ’n vraag aan die bedrywers van linguistiek en die plegers van musiek: Sou mens ’n taal aan sy toon en ritme kon herken, al “hoor” jy geen woorde nie? Want sien, staan nou net ’n effe buite hoorafstand van ’n gesprek tussen mense van wie jy g’n niks weet nie. Ek bedoel…