Oudtshoorn Lank strek oggendstrale oor sluimerende strate. Vir oulaas wuif ‘n briesie oor laasnag se passie. Vroegdag skimmel die hitte en in lope sing sonbesies. Slurpe maak riviere leeg wagtend op Outeniqua se guns. ‘n Aandbries bring weer lewe en roep geeste uit die Kango, om rituele uit die rante te…