Resensie: hartklop en asem, deur Maletta Fourie. 2022, Turksvy Publikasies EN lugspieëling deur Maletta Fourie, 2024. Turksvy Publikasies Resensent: Elizabeth van der Berg Maletta Fourie is in 1942 gebore en het grootgeword op ’n plaas in die Carnarvon-distrik, met die Groot-Karoo se vlaktes en ruimte om haar. Sy studeer kuns aan die Universiteit van Kaapstad en…
