I ‘n Postume bundel is dikwels nalatig en dalk deur ‘n familielid of persoon saamgestel wat helaas nie veel weet van die digkuns nie. Dit is soos ‘n begrafnis waar net die goeie dinge gehoor word van die afgestorwene. En ingeligtes nie hul ore kan glo nie of maar beleefd niks laat blyk nie….
