Oor die jare heen het die Suid-Afrikaanse digter en grafiese kunstenaar Wopko Jensma (1939–1993?) vir hom ‘n plek in die geheue van talle mense in Suid-Afrika en in die buiteland verower. Gedurende die 1960’s en 1970’s het hy dosyne gedigte in literêre tydskrifte die lig laat sien, asook drie gepubliseerde digbundels met ‘n sterk sosiopolitieke…