“What is that strange contradictory object, constituted in language, yet separate from linguistic assemblies, enunciation, discursiveness, diction, inscription . . .?” *** Nog ‘n digter wat danksy die finansiële steun van die French Institute of South Africa (IFAS) aan vanjaar se Spier Dansende Digtersfees gaan deelneem, is Michel Deguy wat in Parys, Frankryk gebore is….