Moerstaāl Loit Sōls In Moerstaāl word oorsprong bekyk: geskiedenis, erfenis en taal vloei saam. Loit Sōls skryf oor sy voorsate, die Eerste Inheemse mense aan die suidpunt van Afrika. Nie net die inhoud van sy gedigte nie, maar ook sy woordeskat en skryfwyse word deur die erfenis van sy mense verryk….