I In The Godfather Deel III vergiftig Connie Corleone haar peetpa, Don Altobello (Eli Wallach) met cannoli. Sy het ontdek dat hý die persoon was wat die Corleone’s wou leed aandoen. Michael (Al Pacino) was eweneens bewus hiervan. Hy sterf tydens die opera-vertoning van die Cavalleria Rusticana. Connie, vertolk deur Talia Shire, is die jongste…
