Die Nederlands Literair Productie- en Vertalingenfonds het pas bekend gemaak dat die Britse Arts Council 35,000 euro bewillig het ter bevordering van die Nederlandse letterkunde in Groot Brittanje. Dit is die grootste bedrag wat nog ooit vir ’n projek van hierdie aard toegestaan is. Volgens die NLPVF is hierdie buitengewone toekenning volkome geregverdig aangesien…