Weerskyn Alwyn Roux AGTERGROND ’n Treffende debuut waarin Roux die siklus van die lewe van jeugherinneringe tot die dood van geliefdes en die skepping van nuwe lewe verken. Die bundel bevat eietydse belewenisse en verwysings na die Covid-tyd waarmee baie lesers sal kan vereenselwig. Oor die dood van sy pa skryf hy die volgende: …