Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: Onderhoude deur Gisela Ullyatt

Onderhoud met Marlise Joubert (Grondwater)

18 February 201923 February 2019 By Versindaba

Marlise Joubert gesels oor haar bundel grondwater met Gisela Ullyatt. Marlise, baie geluk met jou negende digbundel. Die voorblad van grondwater bestaan uit ’n skildery deur die kunstenaar Elizabeth Miller-Vermeulen wat deel uitmaak van die “Distant Landscape”-reeks. Jou twee vorige bundels, splintervlerk (2011) en bladspieël (2015) se voorbladkuns is Marlise Joubert-waterverfskilderye. Wat het jou dié…

Read More

Onderhoud met Daniel Hugo (Openbare domein)

19 March 201826 March 2018 By Versindaba

Daniel Hugo in gesprek met Gisela Ullyatt oor sy nuwe digbundel Openbare domein (Naledi, 2018).   GU: Daniel, die voorbladfoto is geneem deur jou vrou, Marlene Malan; so ook die voorblad vir jou vorige bundel, Takelwerk. Vertel ons meer oor waarom jy hierdie besonderse foto gekies het vir Openbare domein?   DH: Ja, Marlene is…

Read More

Onderhoud met Corné Coetzee (nou, hier)

27 August 201731 August 2017 By Versindaba

  Corné Coetzee in gesprek oor haar debuut nou, hier, met Gisela Ullyatt   Baie geluk met jou debuut, Corné.   Nou, hier se voorblad is treffend en dit is veral die kleure wat my aandag getrek het. Hoe het jy op die voorblad besluit? Het jy eers ander konsepte vir die voorblad oorweeg? Ek…

Read More

Onderhoud met Susan Smith (Die aarde is ‘n eierblou ark)

5 November 20168 November 2016 By Versindaba

Susan Smith gesels oor haar nuwe digbundel die aarde is ‘n eierblou ark, met Gisela Ullyatt . Susan, hartlik geluk met die aarde is ’n eierblou ark. Die bundeltitel impliseer ’n metaforiese verhouding tussen aarde en ark. Die byvoeglike naamwoord dui op die kleur van hierdie aarde-ark. Hoe het jy op die titel besluit? Dankie, Gisela….

Read More

Onderhoud met Ronelda S. Kamfer (Hammie)

10 February 201611 February 2016 By Versindaba

Ronelda Kamfer gesels oor haar nuutste digbundel “Hammie” met dr. Gisela Ullyatt . Ronelda, baie geluk met jou derde bundel. Hammie is opgedra aan Allisen Gertrude Kamfer, jou moeder. Heel aan die begin van die bundel kry die leser ’n glimp van Hammie deur die volgende aanhaling: ‘Ronelda, jy is my kind en jy bly…

Read More

Onderhoud met Nini Bennett (Boekstaaf)

9 June 201511 June 2015 By Versindaba

Boekstaaf: Onderhoud met Nini Bennett deur Gisela Ullyatt.   1. Van harte geluk met jou nuwe bundel, Nini. Die voorblad van Boekstaaf toon ’n skildery van Liekie Fouché, genaamd Another world is calling, wat herinner aan René Magritte se bekende man met die bolkeil en jas. Wat my opgeval het, is dat die figuur in…

Read More

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • Digtersprofiel: Bernard Odendaal
  • Gerard Scharn. het was verschrikkelijk
  • Nuwe Bundel. Margaret Cordier-Biermann: Spiraal
  • Nuwe Bundel. Carina van der Walt: Frankofiel
  • Nuwe Bundel. Daniel Hugo: Vers & Kapittel III

Nuutste kommentaar

  1. Marieta McGrath on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie31 August 2026

    Ek hou hiervan.

  2. Johan Coetzee on Joan Hambidge. Om die hemel te dekonstrueer30 August 2026

    Die hemel... of hel is opgedollie.

  3. DIETLOFF VAN DER BERG on Resensie: “In memoriam, Johann de Lange” (Johann Lodewyk Marais en Joan Hambidge)28 August 2026

    Soekie, ja, ek stemsaam. Van 'Boondoks' tot 'Gelykenis' is daar net soveel wat mens tref en weer wil herlees.

  4. Soekie Vogel on Resensie: “In memoriam, Johann de Lange” (Johann Lodewyk Marais en Joan Hambidge)27 August 2026

    Hambidge het haarself oortref in haar digsiklus oor De Lange. Aangrypend.

  5. Daniel Hugo on Ilse van Staden. Die Dans25 August 2026

    'n Wonderlike huldeblyk aan die digter se moeder en Van Wyk Louw.

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • onderhoude
  • Onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon