GEDIG MET ʼn STERT (Vrye vertaling van ʼn gedig deur Orhan Veli Kanik, na die Engelse vertaling deur Murat Nemet-Nejat) Ons kan nie saam gesien word nie. Ons paaie loop apart. Jy behoort aan die slagter, ek is ʼn straatkat. Jy eet uit ʼn vernikkelde bord. Ek eet uit die leeu se bek. Jy droom…