LW: DIE PRYSGELD VIR HIERDIE KOMPETISIE WORD VERDUBBEL TOT R2 000. Ons kondig hiermee ‘n nuwe kompetisie aan vir digters wat reeds ‘n solobundel by ‘n gevestigde uitgewer gepubliseer het: Skryf ‘n liefdesgedig met ‘n Neruda-reël as titel. Gedigte kan aan die Inhoudsbestuurder van Versindaba voorgelê word as ‘n aanhangsel in…
