Vroegoggend werk toe gestap om ‘n 08h00-klas te kom aanbied. Dit was een van daardie halsoorkop-herfsdae, jy weet sommer by voorbaat dit gaan nie hou nie. Die lug was ‘n amper onbeleefde blou, vol fyn wolkekrabbeltjies: veertjies wat dryf, sê ek vir myself. En inderdaad, terwyl ek hier sit en skryf, sien ek reeds hoe die…