Murasie in die Karoo Tyd het die murasie stukkend gebyt; die mure is tot hopies verweer. ’n Rolbos nestel teen die koelkamer; ’n Geitjie skarrel deur ’n skeur. By die voordeur was ’n kapstok, en portrette in die gang. In die sitkamer het versierings aan ’n kersboom gehang. Op die koolstoof in die…
