Peinsende muse. De Waal Venter Prosagedig: ’n Gesprek sonder Yanni Ek en my vrou sou graag vir Yanni Euterpe onthaal met ’n aandete. Ons sou skaapnek heerlik sag kon kook en vars groente uit die tuin daarby voorsit: slaaiblare van Cos, vet rooi radyse met wit voorkoppe, intense groen Switserse spinasie,…