Beste lede en ondersteuners van PEN Afrikaans Die verwikkelinge met betrekking tot die Wysigingswetsontwerp op Outeursreg is uiters kommerwekkend, en PEN Afrikaans doen ‘n beroep op ons lede en ondersteuners om ’n petisie te onderteken teen die aanvaarding van die wetsontwerp soos dit tans staan. Dit is ‘n kwessie van dae voordat die wetsontwerp voor…