Ek het oor die naweek twee nuwe CD’s geluister en begin verken. Deur twee P’s: Krzysztof Penderecki en Jack Parow. Twee musikale wêrelde wat min met mekaar te make het, ja, maar dit is nou maar eenmaal hoe ek musiek luister. As die geluide vir my mooi, betekenisvol of uitdagend klink, is ek tevrede en…