Pendoring-toekennings Persverklaring Sindikasiedatum: 2021/07/14 Media: https://www.dropbox.com/sh/o6mn5zn4zjyvwf4/AABlOYonxGGPBjvnluvDuTmha?dl=0 Pendoring e tjhunwa ke Hollard – inskrywings nou oop! Die inskrywings vir die Pendoring 2021-toekennings is oop en dís wat jy moet weet: Pendoring het ʼn nuwe hoofborg – Hollard. Welkom! “Die Pendorings is ʼn belangrike viering van die ryk diversiteit wat ons land uniek maak. Ons glo…