I Die enorme kennis van T.T. Cloete is al deur verskeie literatore uitgewys. Só dig hy in Karnaval en lent: ons gewete ons skryf nie gedigte nie hulle is ons hulle kondig hulle by ons ongenooid sonder afspraak aan voor ons húlle ooit verwag weet gedigte hulleself vooruit …
