Die Pionier Instituut sal in 2025-2027 elke jaar R5000 skenk aan Versindaba vir ’n gedigtekompetisie oor die onderstaande of verder uitgewerkte en verwante temas, met ’n digbundel as doelwit. Aanleiding: Fridtjof Nansen het as jongman op die skip Viking die buitelyne van ’n onbekende gebied gesien en daarna as ontdekkingsreisiger in Groenland en…
