Ysskaatser in swart Sy werp ‘n stil blik na Moeks – die litteken bly by onvermydelik gelyker tyd broei – en bloeiplek; duidelik die laaste spin – is oorhoeks. © Reinette Thiart, 2023
Tag: Reinette Thiart gedig
Reinette Thiart. 3 tankas
Sabbatmaal ‘n Wyntjie op tyd is soos brood en heuningstroop vriendelik en oop of siedend wederstrewig wil ontydig mens ontstig. Fiets na verganklike plek Ek trap al heeldag honger by die halfpadmerk sal op dorp aansterk iets kry om maag te versterk water en brood onbeperk. Plant vrugte…