Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: Riaan le Roux gedig

Riaan le Roux. Kans

12 January 2026 By Versindaba

  Kans   elke seisoen het ‘n kans vog wel op, vesel vergaan   so verskyn sonblaar, soet vrug dek kombers diepgaande rus   beier dui op byeen-tyd soek en vind, kniel en verbly   kans aanvaar wat storm deurstaan hart en mond en hande saam   © Riaan le Roux, 2026

Read More

Riaan le Roux. Outback-aksie in Papoea-Nieu-Guinee

1 December 2025 By Versindaba

  Outback-aksie in Papoea-Nieu-Guinee   “Die laaste ware ontdekkingsgeleentheid op aarde.” – Nicholas Evans (via Jana Luther, Netwerk24, 31 Okt. 2025).     soos ‘n rooikangaroe notaboek-in-buidel in die groenklimaat-geilte het die indompel-linguis terstond ge-   wip   toe ‘n gepantserde kaak hom eensklaps nader: ‘n klam klamp vol tande   © Riaan le Roux,…

Read More

Riaan le Roux. Op hoede hap (M)

1 May 202430 June 2024 By Versindaba

  Hierdie is ons laaste “mediese” gedig. Baie dankie aan elke digter wat ingeskryf het vir die kompetisie. Ons het altesaam 145 gedigte ontvang wat nou in die hande van die beoordelaars gelaat word …     Op hoede hap   in vrug perfek vir die rak   kan iets adderagtig wag   geil glans…

Read More

Riaan le Roux. Voorskrif (M)

1 May 20241 May 2024 By Versindaba

  Voorskrif   neem die snesiedun eenhede aandagtig – net wanneer jy wil   genoeglike stilte en ‘n mate van gemak kan volle absorpsie (wat ‘n storie!) ontlok   op rakke, geduldig wag gedagtes, gedruk: mag diè wat heil bring jou vind     © Riaan le Roux, 2024  

Read More

Riaan le Roux. Herbergsaam

29 November 202329 November 2023 By Versindaba

  Herbergsaam   gaan die lang koelte in laning járe bemin ‘n saamreis, een somer met aanskyn blink begin   © Riaan le Roux, 2023         Remember that the AVBOB Poetry Competition reopened on 1 August 2023. Visit our website regularly at https://www.avbobpoetry.co.za/ for editing tips and advice as well as updates about upcoming workshops.  …

Read More

Riaan le Roux. Seine

16 April 2023 By Versindaba

  Seine   in Indië, onder dié vir wie mense die gesig weg-   draai, ontvang Paul Brand   ‘n wekroep oor gevoelloos raak,   snap hy die nood- saak van seine   © Riaan le Roux, 2023  

Read More

Riaan le Roux. Kragnood

16 April 2023 By Versindaba

  Kragnood   so hittete het ‘n inbraak-bymiddel sy troue sentrale uit diens gedwing   ingrypseine flits: bring gereedskap, medisyne daar waar krag aan ‘n draad   © Riaan le Roux, 2023  

Read More

Riaan le Roux. Kritieke plastieksak

16 April 202316 April 2023 By Versindaba

  Kritieke plastieksak   ‘n vol dag ten spyt word armprik verdra minute van uitloop …   om doodswit verlep met rosige terugvloei te troef   © Riaan le Roux, 2023  

Read More
  • 1
  • 2
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • ND Cronjé. wiskunde
  • Driekie Grobler. skoffeer
  • Digtersprofiel: Pieter Odendaal
  • Yves T’Sjoen. “’n pêrel stilte”
  • Joan Hambidge. Cussons en “Die knetterende woord”

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon