Rooiborsduif: Gedigte oor die liefde. 2019. Saamgestel deur Charl-Pierre Naudé. Human & Rousseau. 192 pp. ISBN: 978-0-7981-7876-1. Resensent: Amanda Marais In Breyten Breytenbach se tagtigste lewensjaar verskyn die versamelbundel Rooiborsduif: Gedigte oor die liefde, waarin die liefdesgedigte van hierdie ikoon in die Afrikaanse letterkunde opgeneem word. Lesers wat Breytenbach se werk ken, sal hierdie…
Tag: Rooiborsduif Breyten Breytenbach
Nuwe publikasie: Rooiborsduif (Versamelbundel) Breyten Breytenbach.
Rooiborsduif: Gedigte oor die Liefde. Breyten Breytenbach Samesteller: Charl-Pierre Naudé ’n Oorsig van Breyten Breytenbach se digkuns is ‘n voëlvlug oor ‘n wye era: vanaf die jare sestig tot vandag, waarin beide Europa en Afrika hulself radikaal herdefinieer het. In hierdie herdefiniering staan Breyten Breytenbach, die digter, mens en denker soos ’n skakelende deurpos. Elke…