hoe slaap jy ben van beurden aan die hoof uitvoerende bestuurder van Royal Dutch Shell namens die seelewe en waters van die Wildekus hoe slaap jy ben van beurden hoe slaap jy in die haag met die beuels van sterwende walvisse wat deur jou drome blaas hoe kussing jy jou ore ben van…