Rudolf Hagelstange (1912-1984). Vertaling van Duits in Afrikaans. Vert. deur Gunther Pakendorf By die swart Baptiste In Charlottesville, in Virginia, het ek op `n dag by die swart Baptiste die vriendelikste Christene sedert jare ontmoet. By die kerkdeur al staan een my en inwag, en ek moet `n kaart vir hulle invul:…