Uit die bundel “Sestig uitgesogte Afrikaanse Gedigte (met prentjies) verzameld deur F.W. Reitz” Die prokureur syn hond “Goei morre Prokureur—geef my tog bitjie raad? Myn is ’n ding gebeur, hier buite op die straat. Daar kom ’n slegte hond, net vlak hier voor jou deur, En byt myn in dei been;…
