Die Evangelie van Literêre Witskuld “Jy praat woorde van wysheid, maar jy treur oor wat nie treurenswaardig is nie. Die wyse treur nie oor die lewendes of die dooies nie.” – Bhagavad Gita 2:11 ek aanskou die witskuld wat hy in ’n bundel soos Gucci uitstal in die Waterfront by Exclusive…
