Skattejag en skadukante deur Malene Breytenbach, LAPA, 2026 Hoewel die romanza-vorm deur baie skrywers beoefen word en as een van die beste verkopers wêreldwyd beskou word, is sulke romans dikwels voorspelbaar en cliché-agtig. Malene Breytenbach is beslis ‘n uitsondering op dié “reël”. Sy kan met reg die koningin van moderne Afrikaanse romanza genoem…
