Taalles 101 Daar was nooit sekere woorde in ons woordeskat nie dus het ons nooit sommige idees gekoester of vertroetel nie want wat jy nie kan benoem nie nie kan verwoord nie nie wil onthou nie dit bestaan eenvoudig nie meer nie. Byvoorbeeld: wie onthou kitskonstabels? bykans nege duisend gekweek ses weke opgelei om opstand…