Tarot-lesing 16/4/2022 Die wierook slier, ’n kersvlam buig om sy spil: Die noodlot daag ’n hand. Die Keltiese kruis-lesing open met Die Toring, die krag van Mars – twee missiele het die Moskva gesink. Die betekenaars onthul hofkaarte, swaarde en nog- maals swaarde – konflik en verlies en Zelensky word…